Home

The aims of Cacadu Bird Association are primarily to:

    • serve as a mouthpiece for its members and acting on their behalf
    • promote liaison between members of the club,
    • promote the interests of its members to keep, breed and trade parrots
    • keep our members informed about local and international issues,
    • contact PASA (Parrot Association of South Africa) as a club and to comply with the obligations of PASA,
    • promote the interests of aviculture, ultimately benefiting both our members and the birds that we keep.

Situated in Port Elizabeth, Eastern Cape, South Africa

Die doelstellings van Cacadu Voël Boerdery Assosiasie is hoofsaaklik om:

    • as spreekbuis vir sy lede te dien en om namens hulle op te tree,
    • skakeling tussen lede van die klub te bevorder,
    • die belange van sy lede te bevorder om pappegaaie aan the hou, te teel en mee handel te dryf,
    • die pappegaaiteler ingelig te hou rakende plaaslike en internasionale aangeleenthede,
    • met die PVSA (Pappegaai Vereniging van Suid-Afrika) te skakel as klub en om die verpligtinge van die PVSA na te kom,
    • die belange van voël- en pappegaaitelery te bevorder, wat uiteindelik beide ons lede en die voëls wat ons hou, bevoordeel.

Geleë in Port Elizabeth, Oos-Kaap, Suid-Afrika

Congratulations to Terry for breeding this beauty!!!